1887

n Die Kerkblad - Folkus in jou woorde en dade op die waarheid, in liefde! : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is aangenaam en lekker om mekaar weer ná die vakansie, met die aanvang van die amptelike werksaamhede van die TSP en Fakulteit, te sien. Die begin van 'n nuwe jaar en van ons akademiese aktiwiteite is nogal opwindend. Vir die nuwelinge is dit die begin van 'n nuwe fase, die begin van die vervulling van 'n droom of ideaal om predikant te word of om 'n beroep met en rondom die Woord te kan beoefen. Vir die finalejaars breek die besef nou sterk deur dat julle byna aan die einde van die studie gekom het en dat die praktiese bediening in die kerk werklik gaan realiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3266/EJC131647
2013-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error