1887

n Die Kerkblad - Die kerk as familie van God : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om oor die beeldrykheid van die Bybel te skryf, kan 'n mens vir 'n rukkie besig hou. Die Jode het dikwels in hi perboliese terme gepraat, dit wil sê in sterk taal, in die oortreffende trap, en wat hulle wou sê in 'n verskeidenheid van beelde uitgedruk. Dawid ver gelyk homself met 'n dooie hond en 'n vlooi. Hy vra vir Saul: "Agter wie kom u aan? Agter 'n dooie hond aan; agter een enkele vlooi aan?" (1 Sam. 24:15). Om nie te praat van die beeldrykheid van Hooglied nie, waar my beminde met 'n palmboom, 'n stad, 'n stadsmuur en 'n stadstoring vergelyk word, haar tande met 'n kudde pasgeskeerde skape.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3266/EJC131651
2013-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error