1887

n Die Kerkblad - Verval lei tot korrupsie : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar gaan nie 'n dag om of die inwoners van ons land verneem van grootskaalse korrupsie op feitlik alle terreine van die lewe. Feitlik daagliks hoor ons oor die nuus, in die koerante en oor die TV van korrupsie in Suid-Afrika. As ons optelsommetjies maak, is daar miljarde der miljarde Rande by betrokke. Waar daar vir ons gevoel aanvanklik maar net kennis geneem is van die korrupsie wat plaasvind, word dit al meer en meer bekend dat die regering daarvan kennis geneem het en daadwerklik wil optree. Daar word wêreldwyd lysies gemaak van watter land of watter kontinent die meeste korrup is. Dan blyk dit dat Afrika die "louere" inoes en dat Suid-Afrika sterk kompeteer vir die voorste plek. Dan slaan ons ons hande saam en vra waar alles begin het en waarheen alles lei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3266/EJC131653
2013-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error