1887

n Die Kerkblad - Het Paulus die Kategismus geken? : uit die Woord

Volume 115, Issue 3267
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As mens Efesiërs 2 lees, kan jy dink: "Paulus moes die Ka te gismus geken het!", want in tien verse neem hy jou deur die hoofpunte daarvan (sonde/ ellende, verlossing, dankbaarheid). Maar die teenoorgestelde is eintlik waar : die op stellers van die Kategismus het Paulus geken. Deur sy getuieniskon hulle ervaar hoe hy met sy sonde/ellende gewors tel het (Rom. 7:7-24; 2 Kor. 12:7-12), hoe ingrypend hy sy verlossing ervaar het (1 Tim. 1:15-17) en hoe groot sy dankbaarheid was (Fil. 1:20-24; 2 Tim. 4:6-8).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3267/EJC133323
2013-04-01
2017-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error