1887

n Die Kerkblad - Dit gons rondom mev. Dominee : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Mens vra jou af hoe dit kan gebeur dat 'n huwelik wat tog seker uit liefde gesluit is, so totaal kan skeefloop - en dat 'n predikant se vrou so beknel en beroof voel. Elke egpaar het tog wedersyds sekere aanpassings en toegewings om te maak - en dit wórd 'n "eie lewensruimte". Die skofwerker se vrou moet by sy ongemaklike werkstye aanpas; die boervrou moet haar lewe skik volgens haar man se dag- en seisoenskedule. Dikwels het die vrou self 'n loopbaan met verantwoordelikhede en verpligtinge.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3268/EJC134940
2013-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error