1887

n Die Kerkblad - Christene moet, soos Christus, dien : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Toe ek die eerste keer die opskrif van die artikel gelees het, het ek gedink dit is nie moontlik om hieroor te skryf nie. Christus se dienswerk het onder andere daarin bestaan dat Hy mens geword het, ter wille van mense, en dat Hy die enigste waardige offer was wat vir God aanneemlik was. Hy moes as God-mens aan 'n vloekhout vir ons sondes sterf sodat ons weer in die regte verhouding met God kan staan. Ek dink ook nie dat ek in hierdie twee of drie sinne naastenby reg laat geskied aan wat sy dienswerk alles behels het nie. Persoonlik dink ek ook nie dat Christus bloot net 'n navolgenswaardige voorbeeld was nie, dit sou myns insiens sy goddelikheid aantas. Omdat ek as skrywer net tot 1 300 woorde beperk is, gaan ek hiermee volstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3268/EJC134944
2013-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error