1887

n Die Kerkblad - God is die groot Beeldhouer in jou lewe : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Michaelangelo, 'n 24-jarige beeldhouer in Rome, Italië, het in 1498 begin om 'n beeld te kap uit 'n massiewe marmerblok vol krake. Ná vier jaar se werk was dit 'n lewensgrootte beeld van Maria, moeder van Jesus Christus, waar sy in 'n groot stoel sit en treur, met haar seun Jesus wat dood op haar skoot lê, kort ná sy kruisiging. Hy noem die beeld "Piëta", wat "medelye" en "treur" beteken. Dit beeld is vandag in die St. Petrus-katedraal te sien.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3268/EJC134949
2013-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error