1887

n Die Kerkblad - Is alle beveiliging selfsug? : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Suid-Afrika is vandag 'n land wat van binne en buite, van oos na wes en ook van suid na noord deur middele van gekenmerk is. Beveiligingshekke binne en buite geboue, veral woon huise, meenthuise, woonstelle. Hoë mure rondom erwe en huise, met elektroniese apparate beveilig. Veiligheidsbeligting in oorvloed. Alarms. Noodkontroles. Veiligheidswering voor vensters en deure. Noodnommers en kitskontak met selfone. Noodkluise, weggesteekte wapens, ensovoorts, ensovoorts. Wat 'n toestand! Gelowiges sê dat dit nie anders kan nie. Vanweë die goddelike waarde van die lewe van elkeen is jy verplig om alles in werking te stel om jouself en jou geliefdes en dit wat jy besit ten alle koste te beveilig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3268/EJC134950
2013-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error