1887

n Die Kerkblad - Emeriti lewer kosbare bydrae : teologiese skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, en die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika het op Vrydag 17 Mei 2013 'n Emeritidag aangebied ter ere aan hulle voorgangers en dié se eggenotes. Die geleentheid is aangebied as 'n blyk van waardering vir die kosbare bydrae wat hulle tot die akademie en kerkverband gelewer het, en steeds doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3269/EJC136971
2013-06-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error