1887

n Die Kerkblad - Kerklike ditjies en datjies uit Europa (3) : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kort ná ons aankoms in Rheims om by ons bootvriende aan te sluit vir ons bootvaart deur die Ardenne, verneem ons die goeie nuus dat daar dié aand 'n ligteskouspel by die Rheims-katedraal sou wees. Hierdie katedraal is een van die heel grootstes in Europa, en is die plek waar verskeie van die konings in die vroeë geskiedenis van Frankryk gekroon is, onder andere Karel VII in 1422.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3269/EJC136977
2013-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error