1887

n Die Kerkblad - Afskeepgodsdiens bedreig ons geloof : fokusartikel

Volume 116, Issue 3269
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef baie keer met die gedagte dat ons gods diens beperk is tot die tyd wat ons maak om Bybel te lees en te bid. Ons is godsdienstig besig wanneer ons eredienste bywoon. Dit is egter maar net 'n klein deeltjie van ons gods diens. Godsdiens is baie meer as dit. Ons is nie net Sondae in die erediens of as daar uit die Bybel gelees en gebid word gelowiges nie. Ons is elke dag van ons lewe gelowiges en Christene wat in 'n verhouding met God leef. Die woord "godsdiens" beteken diens aan God. Daarom is ons hele lewe godsdiens. Ware godsdiens is om niks en niemand naas of in die plek van die ware lewende God te dien en te eer nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3269/EJC136983
2013-06-01
2017-01-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error