1887

n Die Kerkblad - Moedig groter gesinne aan : briewe van ons lesers

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons kerkverband is tans besig om na aanleiding van 'n sinodebesluit aandag te gee aan metodes om 'n omkeer in die dalende lidmaat getalle te bewerkstellig. As mens die statistieke van lidmaatgetalle bestudeer, is dit baie duidelik dat die enkele belangrikste rede vir getalledaling die daling in kindergetalle is. In 1971 was daar byvoorbeeld byna 40 000 dooplidmate, wat 38% van die totale lidmate was. Daarenteen was dooplidmate in 2011 by die tradisioneel blanke kerke slegs ongeveer 16% van die totale lidmate. Dit is 'n dramatiese verandering.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3269/EJC136988
2013-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error