1887

n Die Kerkblad - Rugby en die koninkryk : laastens

Volume 116, Issue 3270
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Rugby is deel van die inwoners van Suid-Afrika, seker van geboorte af. Hier word nie inwoner vir inwoner bedoel nie, maar 'n baie groot persentasie van die landsburgers. Tel maar hoeveel toeskouers oor 'n naweek van die noorde tot die suide die groot stadions se paviljoene fanaties volpak, om nie eens van die toeskouers langs universiteits-, skool- en klubvelde te praat nie. Loer ons na die rugby programme op die TV van Sondag tot Saterdag, is dit gelaai met heruitsendings van rugbywedstryde - een na die ander, oor en oor.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138076
2013-07-01
2017-04-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error