1887

n Die Kerkblad - Jeffreysbaai Dopper Jeugkamp 2013 : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 1 April 2013 het die Gereformeerde jeug van die Oos-Kaap op Jeffreysbaai saamgetrek. Vanaf Burgersdorp, Oos-Londen tot in Jeffreysbaai het die jong Doppers kom wys hoe baie energie hulle vir die kerk van die Here het. As kamptema het ons gaan kyk na die vraag: "Wie is ek regtig?" Ons het Bybelstudie gehou en gepraat oor my identiteit as jongmens en waar en by wie ek dit moet gaan soek en vind. Elke jongmens wat die kamp bygewoon het, het met 'n boodskap huistoe gegaan en met die vaste geloof dat ons identiteit in Jesus Christus alleen gegrond is. Prof. Leon Coetsee het ook oor dié tema 'n spanbou-sessie aangebied en ons wil vir hom opreg dankie sê vir dit wat ons uit sy werksessie kon leer. Dit sal ons altyd bybly.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138082
2013-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error