1887

n Die Kerkblad - Wetenskap - wat glo jy? : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In April 2013 het prof. John Lennox, bekende wiskundige van Oxford en apologeet (verdediger van die Christelike geloof), vir die eerste keer Suid-Afrika besoek. Prof. Lennox het onder andere bekendheid verwerf vir die briljante manier waarmee hy in debatte met ateïste soos Richard Dawkins, Christofer Hitchens en Sam Harris, nie net die Christelike geloof vanuit sy wetenskaplike agtergrond verdedig het nie, maar ook die onhoudbaarheid van die ateïstiese posisie uitgewys het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138089
2013-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error