1887

n Die Kerkblad - Kerklike ditjies en datjies uit Europa (4) : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Iewers in die middel van die sewentigerjare van die vorige eeu is ons aan die destydse PU vir CHO genader deur ene dr. P Kuyt om 'n bietjie hulp te gee by die herlewing van 'n Christelike onderwysersopleidingsinstansie in Gouda, Nederland. Die toenadering was in sigself al interessant, want voor daardie tyd het die Christelike invloede op hoër onderwysgebied eintlik andersom gevloei - vanaf Nederland na Suid-Afrika. Boonop is Nederlanders destyds deur hulle regering en anti-apartheidsgroepe ontmoedig om kontak met enigiemand in Suid-Afrika te maak of in stand te hou. Dr Kuyt het dus as't ware teen die stroom ingegaan toe hy ons by die Departement Opvoedingsfilosofie aan die PUK om morele en materiële steun vir sy pogings nader.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138091
2013-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error