1887

n Die Kerkblad - Aspekte van die erediens of liturgie (2) : erediensbywoning of erediensdeelname? : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die begrip "erediens" is by ons 'n ingewortelde begrip. Ons praat van ''die erediens'' en wat in die erediens gebeur. Die gevaar is dat ons "die erediens" as 'n soort byeenkoms kan sien wat 'n begin en 'n einde het. In die verlede (dalk vandag nog) is daar mense wat praat van 'n "aanvangseën" (dus 'n aanvang, begin) en 'n "slotseën", waarmee die byeenkoms afgesluit word. Gelukkig weet ons dat die gelowige se erediens aan God begin wanneer so 'n persoon tot geloof kom, en dat daar vir die gelowige nie 'n einde aan sy/haar erediens van die lewe is nie, slegs 'n oorgang na die ewige hemelse erediens.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138092
2013-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error