1887

n Die Kerkblad - Wees 'n spieël vir mekaar : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Bybel wemel van tekste waar gelowiges aan mekaar toevertrou word. Dis asof God die vraag van Kain of hy sy broer se wagter is, wou beantwoord. Een van die tekste is Hebreërs 10:24 (vgl. ook 1 Tess. 5:11), waar gelowiges opgeroep word om na mekaar se geestelike groei om te sien. Geestelike opbou vind nie net plaas deur Woordverkondiging nie, maar ook deur die voorbeeld van medegelowiges. Om soekend na mekaar te kyk, is om die vrug van die Gees te soek, en om te weerspieël wie jy is, is om die bewys te wees van God se vernuwende werk. Soos 'n spieël wys hoe ons uiterlike lyk, weerspieël medegelowiges hoe ver ons op die pad na heiligmaking gevorder het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138095
2013-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error