1887

n Die Kerkblad - Toe-eiening van die heil in die prediking : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sondag vir Sondag woon gelowiges die eredienste by. Hoekom? Wat gebeur daar wat belangrik is? Die eredienste is liturgies ordelik ingedeel. Sang, seën, geloofsbelydenis, afkondiging van die wet, gebed, Skriflesing en prediking. Dit het alles te doen met die wyse waar op jy God ontmoet en hoe God jou in die verlossing laat deel kry. Toe-eiening van die heil gaan om die antwoord . 'n Belangrike vraag is of die prediking hierin enige rol speel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138098
2013-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error