1887

n Die Kerkblad - As jy onversoend lewe, sal jy onversoend sterwe : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Onversoend bedoel nie alleen om onversoenlik te wees tussen God en die mens nie. Onversoend dui ook op die verhouding tussen mens en mens. Albei het met mekaar te doen. In die Nuwe Testament word drie keer geskryf van die versoening tussen God en mens (Rom. 5:11; 2 Kor. 5:18-19; Rom. 11:15). 'n Intensiewe vorm van versoen, wat beteken "ten volle versoen", kom twee keer voor (Ef. 2:16; Kol. 1:20-21). In die Ou Testament word die gedagte van versoening in die offers en godsdienstige voorskrifte afgebeeld. Die Israelitiese offersisteem het rondom die Groot Versoendag (Lev. 16) en rondom die daaglikse versoeningsoffers gesentreer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138099
2013-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error