1887

n Die Kerkblad - Dra mekaar se laste : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die brief aan die Galasiërs is om verskillende redes uitsonderlik, onder meer die volgende: die eerste lesers daarvan was nie van een besondere gemeente nie; dit was gerig aan verskillende gemeentes in twee Romeinse provinsies in Klein-Asië, tewete Noord- en Suid-Galasië; dit sluit nou aan by die geskiedenis soos deur Lukas in die Handelinge van die Apostels beskryf; en Paulus is deur die Heilige Gees gelei om die gelowiges se kwelvraag oor wetsgebondenheid en Christelike vryheid op te klaar - om die ware betekenis van Christelike vryheid van losbandigheid te onderskei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138100
2013-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error