
Full text loading...
Op Vrydag 17 Mei, tydens die emeriti-dag van die Fakulteit Teologie op Potchefstroom, is 'n feesbundel aan prof. Koos Vorster oorhandig. Prof. Fika J van Rensburg was die gasredakteur van dié feesbundel, en hy het tydens die funksie 'n leergebinde uitgawe aan prof. Vorster gegee.
Article metrics loading...