1887

n Die Kerkblad - 'n Hongaarse draai... : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende 2 tot 7 Julie het 'n klompie van die teologiese professore (met navorsingsondersteuning van die Fakulteit Teologie) 'n konferensie in Saropatak, 'n pragtige, kleinerige dorpie in die noorde van die Hongaarse platteland, gaan bywoon. Dit het plaasgevind by 'n teologiese skool wat al in 1531 gestig is - twee jaar voordat Calvyn tot bekering gekom het! Die konferensie word sedert 1995 elke twee jaar deur IRTI (die Internasionale Reformatoriese Teologiese Instituut) georganiseer. Twee jaar gelede het dit in Potchefstroom plaasgevind. Hierdie jaar was die tema: Calvinisme en die reg, en hoe Reformatoriese beginsels vandag in die samelewing toegepas (kan) word. Ons moderne demokrasie is byvoorbeeld gebou op sekere beginsels wat Calvyn al beklemtoon het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3271/EJC139314
2013-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error