1887

n Die Kerkblad - Museumnuus : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n ongelooflike aanwins. Hierdie Bybel het aan Elizabeth Hendrika du Preez, gebore 14 Februarie 1879, behoort. Voor haar troue het sy hierdie pragtige oortreksel gemaak. Sy was met Jacobus Liebenberg getroud en het 'n seuntjie en 'n dogtertjie gehad. Hulle was in 1899 in die Boere-oorlog op Mafikeng in 'n konsentrasiekamp. In 1901 is sy en haar twee kinders in die kamp oorlede.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3271/EJC139315
2013-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error