1887

n Die Kerkblad - David Livingstone... sendeling en ontdekkingsreisiger : geskiedenis

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

David Livingstone is 200 jaar gelede gebore op 19 Maart 1813 in Blantyre, in die graafskap Lanark, Skotland. Hy was een van sewe kinders (waarvan twee jonk oorlede is) van Neil Livingstone, 'n teehandelaar, en Agnes Hunter. Die Livingstone-kinders groei op in armoedige omstandighede, maar in 'n liefdevolle godsdienstige gesin waarin harde werk en die waarde van geleerdheid hoog geag word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3271/EJC139317
2013-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error