1887

n Die Kerkblad - Is daar iets soos onbenullige gebede? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is tien minute oor voor die hoofwedstryd begin toe die kaptein van die hoërskool se eerste rugbyspan die manne stil maak om te bid. Hulle staan skouer teen skouer toe hy begin: "Here, help ons asseblief om hierdie wedstryd te wen en dat niemand seerkry nie. Amen." 'n Entjie verder sien 'n jong kleuter 'n boemelaar by 'n rooi verkeerslig en hy vra dat sy ma vanaand vir hom moet bid dat die Here ook vir hom kos en klere sal gee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3271/EJC139322
2013-08-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error