
Full text loading...
Die bekende Christelike skrywer CS Lewis het die volgende gesê: "We live, in fact, in a world starved for solitude, silence, and private: and therefore starved for meditation and true friendship." Hoe waar is dit nie vir so baie van ons nie. Vroegoggend opstaan en laat gaan slaap, en as jy op jou bed lê, dan wonder jy of jy vandag aan die Here gedink het en met Hom gepraat het. Soms wonder jy selfs of jy vandag met jou vrou of kinders gepraat het.
Article metrics loading...