
Full text loading...
"Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking" (Jak. 5:16). Só sê Jakobus aan die einde van sy brief. Glo jy dit? Of is jou gebede magteloos vasgevang in die besef: Die Here beskik tog oor alles, sý wil geskied, watter uitwerking sal my gebede tog kan hê? En omdat dit lyk of die Here jou gebede telkens nie verhoor nie, wonder jy waarom jy nog moet voortgaan om te bid.
Article metrics loading...