1887

n Die Kerkblad - Ds. Landman van der Merwe Vogel 5 Maart 1952 - 22 Julie 2013 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die plek van ds. Landman Vogel is skielik leeg. Vir meer as 18 jaar was hy deel van die Gereformeerde kerkverband in Namibië. Ná die diagnose met pankreakanker op 12 Junie 2013 het die afbreek van die tentwoning binne ses weke soos 'n asemteug verbygegaan. Almal naby hom het ervaar dat die Gees hom vir sy oorgang voorberei het. Sy woorde toe hy siek geword het, was eenmaal: "Nou kom al die tekste in my kop op waarmee ek ander vertroos het deur die jare. Ek dink nogal aan Hiskia wie se lewe verleng is."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3272/EJC140854
2013-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error