1887

n Die Kerkblad - Museumnuus : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie aanwins het aan Louis Gustavus Tregardt (1827-1891), seun van Louis Johannes Tregardt, behoort. Louis Johannes Tregardt (1783-1838) (van Sweeds: trädgård, tuin) was 'n boer van die Kaapkolonie se oosgrens, wat 'n vroeë Voortrekkerleier geword het. Hy het in 1834 geïmmigreer om die koloniale owerheid te vermy, en het onder die Xhosas gaan leef, voordat hy die Oranjerivier oorgesteek het na neutrale gebied. Sy noordwaartse trek het begin in 1836. Hy het sy klein groepie emigrante na die onbekende binneland van Suid-Afrika gelei, en het vir 'n jaar teen die voet van die Soutpansberg uitgespan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3272/EJC140859
2013-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error