1887

n Die Kerkblad - Erediensbywoning of erediensdeelname? : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

By die lees van die eerste van 'n beloofde sewe aflewerings van prof. Ben de Klerk se artikels oor die erediens of liturgie in van Junie 2013 het twee vrae by my opgekom: 1. Is dit nodig om aan gelowige Gereformeerde lidmate (wat lees) te verduidelik wat 'n erediens is? 2. As die liturg sê: "Ons lees saam uit ..." dan sê die liturg inderwaarheid: Kom ons hoor wat die Here vir sy gemeente uit sy Woord sê. Dus, die "Skriflesing" - prof. De Klerk verwys op 'n keer na die "sogenaamde Skriflesing" - is niks anders nie as: "Die Here spreek tot ons uit ...". Die liturg is die voorganger wanneer hy "uit die Woord van God" voorlees en die gemeente die gelese gedeelte in hulle eie Bybels volg om te hoor wat die Here tot hulle spreek. Ek het dus nie 'n probleem met die term "Skriflesing" nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3272/EJC140864
2013-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error