1887

n Die Kerkblad - Aspekte van die erediens of liturgie (4) - wat het die dominee gepreek? : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die hart van die erediens is die diens van die Woord, wat uit die selfstandige Skriflesings, die Skriflesing waaruit die prediking voortvloei en die suiwer Skrifprediking bestaan. In die liturgie is die Skriflesing, die aanhoor van die Woord van God, die hoogtepunt, want Skriflesing roep prediking en gebed op. Prediking vloei voort uit die Woord en bestaan uit verklaring en toepassing van die Woord. Die hele gedeelte van die Woord van God, wat voorgelees is, kan nie verklaar en toegepas word nie, maar die Heilige Gees verlig die gemeente se hart om ook deur die dele wat nie in die prediking aan die orde kom nie, aangespreek en verander te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3272/EJC140867
2013-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error