1887

n Die Kerkblad - Lydelikheid en lydsaamheid : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Lyding is deel van die lewe. Dit is 'n werklikheid rondom en ook in ons wat nie ontken kan word nie. Vir die gelowige bring dit diep vrae na vore. Is God die oorsprong van die lyding? Is God die oorsaak van die lyding in my lewe? Hoekom laat God die lyding in al sy wreedheid en smartlikheid in die lewe van sy kinders toe? Moet ons die lyding en tragedies op God se rekening skrywe? Hoe moet ek as Christen ten opsigte van lyding staan en reageer?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3272/EJC140874
2013-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error