1887

n Die Kerkblad - Ds. GHJ (Gerrit) Kruger - 17 Junie 1923-25 Junie 2013 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 25 Junie het die Here ds. Gerrit Kruger op die geseënde ouderdom van 90 jaar weggeneem. Sy oudste broer, br. Barny Kruger, het jare gelede onthul dat, toe sy moeder hom verwag het, sy vader (ds. Gert Kruger [Barkley-Oos en later Parys]) tot die Here gebid en gevra het dat die ongebore kind 'n seuntjie moet wees, dat hy predikant moes word en dat sy eerste gemeente Barkley-Oos moes wees. Die Here het nie net die gebed verhoor en alles beskik soos gevra is nie, maar in die persoon van ds. Gerrit Kruger het Hy baie meer gegee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3273/EJC142633
2013-10-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error