1887

n Die Kerkblad - Konferensie oor rol en invloed van Bybelse waardes : Fakulteit Teologie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Noordwes-Universiteit se Eenheid vir Reformatoriese Teologie en die Vernuwing van die Suid-Afrikaanse Samelewing het pas 'n baie suksesvolle konferensie, , aangebied. Prof. Francois Viljoen (direkteur van die Navorsingseenheid) en dr. Amanda du Plessis (nadoktorale genoot) het as gasheer en gasvrou opgetree. Deelnemers aan die konferensie het vyf vooraanstaande buitelandse akademici ingesluit, naamlik proff. Jan van der Watt van die Radboud Universiteit in Nijmegen; Michael Labahn van die Martin-Luther Universiteit in Halle, Wittenberg; Antje Labahn van die Kirchliche Hochshule in Wuppertal; Mike Licona van die Houston Baptist University en Rainer Hirsch-Luipold van die Insitut of Biblewissenschaft by die Universiteit van Bern.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3273/EJC142635
2013-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error