1887

n Die Kerkblad - 'n Fees van 'n Dorslandfees! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Praat jy van die Dorslandtrekkers, gaan die gedagtes terug na die groep Afrikaners wat in die laat 1800's van Wes-Transvaal weggetrek het, baie swaar gekry het weens waterskaarste in Betsjoeanaland (vandag Botswana) en malaria. Hulle het 'n kort tyd in Suidwes-Afrika gewoon, maar later na Angola verhuis. Na 50 jaar het hulle weens bedreiging van hulle taal, asook die gereformeerde godsdiens en weiering tot grondeienaarskap in Angola, onderhandel om na Suidwes te verhuis. Die SA regering, wat die gebied beheer het, het toestemming gegee. In 1928-29 het ±1900 mense gepak en getrek. Plase en diere is met lenings gekoop, wat binne vyf jaar aan die regering terugbetaal is. Daar is veral in Outjo, Gobabis en Aranos-omgewing gaan woon.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3273/EJC142639
2013-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error