1887

n Die Kerkblad - Die Messiaanse moederskap van Tamar... die dogter van 'n vreemde god : gedagtes gerig op Kersfees

Volume 116, Issue 3273
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Matteus se Kersevangelie begin met 'n dor geslags register. Dit word nog erger as jy die stamboom van Jesus Christus sien, en teen die gebruik in staan daar ook die name van vyf vroue: Tamar, Ragab, Rut, Batseba en Maria. Tamar was 'n verleidster. Ragab was 'n prostituut. Rut 'n heidin. Batseba 'n owerspeelster. Maria 'n maagd. Onthou, dit is God wat hierdie name laat inskrywe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3273/EJC142641
2013-10-01
2017-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error