1887

n Die Kerkblad - Die profetiese roeping van die kerk in die publieke sfeer : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Bykans 20 jaar het al verloop ná die aanvang van die nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika. Dit is 'n vraag of kerke vanuit die reformatoriese tradisie die volle implikasies van hierdie oorgang en die kompleksiteite wat dit meegebring het, al verwerk het. In die vorige politieke bedeling het ons kerklike stem tot 'n groot mate 'n invloed uitgeoefen op die manier waarop die samelewing ingerig is. In die huidige bedeling word ons stem as net maar een stem onder baie ander stemme gereken.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3273/EJC142651
2013-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error