1887

n Die Kerkblad - Algemene Sinode 2015 - 'n noodsaaklike kopskuif? (3) : diskussie-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Tweede belemmering wat aandag vra, is die agenda. Wat al die moontlike oplossings hier kan wees, mag uitloop op verskillende menings. Dit is opmerklik dat die agenda van elke algemene sinode al dikker word. En daarom dat die Handelinge van die laaste sinodes tussen 900 en 1000 bladsye beslaan. Hoe dikker die agenda, hoe meer deputategroepe wys ons aan. Hoe dikker en hoe meer, hoe duurder word dit ... en die rekening moet betaal word. Ramings betaal die rekeninge. Daarenteen het die "onderneming" nie groter geword of uitgebrei nie. Die statistieke oor 20+ jare wys voortdurend 'n dalende lyn in die getalle van lidmate.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3274/EJC143889
2013-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error