1887

n Die Kerkblad - Jou besembos-oomblikke : fokus-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die pyn in my skouer as ek 'n bietjie naaldwerk gedoen het, het my laat vermoed dat alles nie pluis was nie, maar ek het dit vir eers van my kinders weggehou. Ná 'n biopsie in 2003 is bevestig: Ek het eerstegraadse nie-Hodgkin-limfoom (kanker)! Hoe mooi en sag die onkoloog dit ook al wou stel, was dit vir my 'n doodstyding. Toe word dit donker om my heen, en ek het onder die spreekwoordelike besembos gaan lê, gereed om te sterf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3274/EJC143897
2013-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error