1887

n Die Kerkblad - Tatoeëring van jou liggaam : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As ons op die televisie na sport kyk, is dit opmerklik hoe die sportmense al meer en meer hulle liggame laat tatoeëer. Onder die jeug neem die gebruik ook met rasse skrede toe. Om te tatoeëer, is om figure permanent in die mens se vel te teken volgens 'n bepaalde metode. Mag dit? Die antwoord op die vraag of tatoeëring vir die gelowige mag of nie mag nie, het met jou gesindheid en ingesteldheid ten opsigte van jou liggaam te make.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3274/EJC143902
2013-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error