1887

n Die Kerkblad - Dr. CN (Nico) van der Merwe - 4 Mei 1942-24 September 2013 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nico en my paaie het 50 jaar gelede gekruis toe ons in die selfde koshuis aan die PU vir CHO met mekaar kennis gemaak het - hy 'n senior en ek 'n eerstejaar. (Later het ons dikwels in buurgemeentes gedien.) Tóé al het Nico homself as baie toegewyd en uiters gedissiplineerd bewys in alles wat hy gedoen het. Hy het gereeld geoefen en 'n gesonde lewenstyl gehandhaaf. (Dit het hy trouens gedurende sy hele bedieningstyd gedoen.)

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145462
2013-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error