1887

n Die Kerkblad - Brokkies uit ons kerkreg-geskiedenis (2) - Kerkorde 1859 volgens omstandighede gewysig : geskiedenis

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die vorige artikel is daarop gewys dat die 1859-Kerkorde wat deur ds. Dirk Postma opgestel is en deur die eerste Algemene Kerkvergadering op 10 Februarie 1859 goedgekeur is, se invloed tot 1946 gegeld het. Die 1859-Kerkorde bestaan uit twee dele, naamlik 'n en daarop volg die onderskeie artikels. In die kort voorberig bring ds. Postma die Kerkorde in verband met die Skrif, met die Heilige Gees, met die belydenis en met die goeie orde wat in die gemeente deur Christus onderhou word. In hierdie sin is die Kerkorde uit die stam van Dordt en die Dordtse teologie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145465
2013-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error