1887

n Die Kerkblad - God se ideaal vir jou lewe : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat is God se ideaal vir die mens se lewe? Dit is nogal 'n groot vraag en nie baie Christene kan jou 'n reguit antwoord daarop gee nie. God gee self sy ideaal vir die mens reeds aan die begin van die skepping. Ons lees dit in Genesis 1. Na elke skeppingsdag het God sy eie ideaal bereik en gesê dit was goed. 'n Skepping wat tekenend was van sy mag, gesag en heerlikheid - sy ideaal bereik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145471
2013-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error