1887

n Die Kerkblad - Maak Christus liggaamlik groot : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Lewensleuse kan 'n keuse en 'n kenmerk wees. As leuse kan dit vir 'n gelowige 'n gekose leefreël wees. As kenmerk kan dit iets wees waaraan ander mense jou herken. Wanneer Paulus hierdie bekende woorde sê, "", dan is beide aspekte hier teenwoordig. Dit is vir die apostel sy gekose lewenskenmerk. Die apostel verwoord hier die diepste effek van die evangelie op 'n mens se lewe, naamlik die begeerte dat die Seun van God in sy/haar lewe groot gemaak sal word. Hierdie lewensleuse as begeerte is omvattend. Dit sluit die lewe en die dood in, asook alle omstandighede waarin die gelowige hom sou kon bevind.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145474
2013-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error