1887

n Die Kerkblad - Beheer jou negatiewe gedagtes : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jou kop kan jou siek maak. Sielkundiges sal hiermee saamstem. Hartstog, jaloesie, negatiewe gedagtes is iets geweldig en gewelddadig, ja, dit is 'n sweer; dalk nog erger, dit is 'n soort kanker van die gees wat die liggaam aansteek. Só erg kan dit word dat hierdeur die mens in sy diepste wese aangeraak word, dit breek jou vlees, dit laat jou gebeente verrot en verdroog.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145475
2013-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error