1887

n Die Kerkblad - Calvyn se vyf spieëls : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Calvyn word dikwels in teologiese kringe as 'n fundamentalis beskryf, omdat hy 'n letterlik-grammatiese benadering tot Skrifuitleg sou gevolg het. Die argument is dat Calvyn taal as "deskriptief" gesien het, met ander woorde, taal sou volgens Calvyn die werklikheid beskryf presies soos dit is. Gevolglik moet die Bybel streng letterlik geïnterpreteer word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145477
2013-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error