1887

n Die Kerkblad - By die jaarwisseling : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nuwejaar is kort ná Kersfees. Dit is nie toevallig so nie. Tussen die bepaling van dae en die datum waarop Kersfees gevier en die Nuwejaar aangekondig word, is daar 'n oorsaaklike verband. Die tyds bepaling is in die noordelike halfrond vasgestel. In die tyd waarin Kersfees en Nuwejaar tot 'n eenheid verbind is, was daar ook praktiese redes om juis hierdie tyd te kies vir die herdenking van die koms van Jesus Christus en vir die jaarwisseling.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145478
2013-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error