1887

n Die Kerkblad - "Christus is in julle ..." : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gewoonlik is 'n geheim baie kosbaar. Vra maar vir jou kind, want kinders het baie geheime. Of dink maar aan 'n geheime wapen of 'n geheime plan, of selfs 'n geheime resep. Dit duur egter dikwels nie lank nie, of geheime word ontrafel - met die gevolg dat dit nie langer 'n geheim is nie. Die uitdaging om selfs die moeilikste geheim oop te vlek, is dikwels net te groot, en met die nuutste tegnologie selfs haalbaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3275/EJC145479
2013-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error