
Full text loading...
Kersfees herinner ons daaraan dat doodgewoon eintlik buitengewoon is. 'n Buitengewone boodskap word met die eerste Kersfees op 'n doodgewone wyse gebring. Dit is moontlik ook die rede waarom so baie mense nie die boodskap van verlossing na behore begryp nie.
Article metrics loading...